Cloris Leachman

Cloris Leachman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-04-30)30 April 1926
Des Moines, Iowa, Verenigde State
Sterfte 27 Januarie 2021 (op 94)
Encinitas, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 5 (1 oorlede)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1942–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cloris Leachman (30 April 192627 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Picture Show (1971), Young Frankenstein (1974), Spanglish (2004), en The Croods (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search